agriculture
Plaaslik Verbou
kettle
Plaaslik Gedistilleer
sanitizer
Plaaslik Verpak
Ons nooi jou uit
chevron_left
chevron_right
Wie is 'n Ruah Ambassadeur
RUAH ondersteun en volg graag entrepreneurs wat uniek is. Entrepreneurs wat in Afrikaans hul diens en produkte kan promoveer en wat ’n passie het om hulle kliënte te bedien met daardie ekstra tikkie sjarme. ’n RUAH Ambassadeur is hartsmense wat elke dag ’n verskil wil maak daar waar hulle leef en werk.
Ruah stel agentskappe oop vir die volgende entiteite:
- Besigheidseienaars in die leefstyl mark: Bv. Dekor en geskenkwinkels - 2 ambassadeurs per Geografies besigheids area.
- Besigheidseienaars in die dienende mark: Bv. Skoonheid- en haarsalonne, koffiewinkel ens. - 2 ambassadeurs per geografies besigheids area.
Wat Ruah elke Ambassadeur bied
RUAH beskik oor ‘n groot hoeveelheid bemarking items om jou Nook sigbaar en indrukwekkend te maak nl:
- Perspex vertoonborde met Logo en Oliewerkings
- Venster plakkers
- Besigheidskaartjies
- Naamplaatjies
- Buite borde
- Idees vir décor en jou uitstal ruimte.
Kontak ons gerus om jou te help met jou Nook uitleg! Vir hierdie items kan jy ons skakel. Ons stuur vir jou kwotasie en help jou graag met installasie.