{"product_id":"slaapsag","title":"Slaapsag","description":"\u003cp\u003eHierdie formulasie is spesiaal gedoen vir jou kopkussing! Sproei dit mildelik oor jou sagte linne voor jy in die bed klim. Lavandula gaan jou heerlik laat slaap. Dit help ook met sinus vir aande wanneer jy sukkel met ‘n toe neus. Dit kan ‘n verrasende bederf ook wees in jou gastekamer.\u003c\/p\u003e","brand":"Ruah - Koester Jouself","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":63238823149937,"sku":"SSAG-05-LAV","price":67.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0990\/3856\/0625\/files\/Slaapsag_1_Large_f172bace-60fc-4ca9-882a-e82823afc447.jpg?v=1779963963","url":"https:\/\/ruah.co.za\/products\/slaapsag","provider":"Ruah - Wees Gekoester","version":"1.0","type":"link"}