{"product_id":"peonie-groot-geskenkboks","title":"Peonie – Groot Geskenkboks","description":"\u003cp\u003eVir die vrou wat die sagte kuns van wag ken. Sy gee jou tyd om jou woorde te vind en deel haar wysheid wanneer jy daarvoor vra. Soos die peonie wat op haar eie tyd oopgaan, het haar sagtheid en krag oor baie seisoene gegroei. Dié geskenkboks bring ses RUAH-produkte bymekaar vir ’n oomblik wat sy vir haarself kan hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eIn die Peonie-geskenkboks\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eLyfbotter – 200 ml\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVoetbalm – 200 ml\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHand \u0026amp; Nael – 75 ml\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSonblok SBF38 – 75 ml\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eEpsom Badtee – 260 g\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eAanrololie – 15 ml\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eSagte, bedrukte sneespapier en ’n linneplakker met silwerfoelie rond die peonieboks af. Agterop is daar plek vir ’n paar woorde in jou eie handskrif. Vertel haar van iets wat sy jou geleer het en wat jy vandag nog met jou saamdra.\u003c\/p\u003e","brand":"Ruah - Koester Jouself","offers":[{"title":"Lavandula • Wildevy • Suurlemoen","offer_id":68943550415217,"sku":"PNGB-00-LAV","price":893.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Roosmaryn • Akasia","offer_id":68943550447985,"sku":"PNGB-00-RMR","price":893.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Roosmalva • Bergamot • Tiemie","offer_id":68943550480753,"sku":"PNGB-00-RMV","price":893.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0990\/3856\/0625\/files\/Geskenk-Groot-Peonie_1.jpg?v=1795087969","url":"https:\/\/ruah.co.za\/products\/peonie-groot-geskenkboks","provider":"Ruah - Wees Gekoester","version":"1.0","type":"link"}