{"product_id":"blaaskans-kuier-digbundel","title":"Blaaskans Kuier Digbundel","description":"\u003cp\u003eSit terug, neem jou plek in met ’n koppie koffie en deel in die liefde vir eg Afrikaanse digkuns.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBlaaskans, die digbundel geskryf deur ons eie mede-RUAH eienaar, Trudi Kasselman, is ’n versameling woorde wat voel soos asemhaal. Met ’n pen wat verstaan en ervaar, en ’n hart wat oop en eerlik skryf, nooi dit jou om stadig te lees, stil te word en iets van jouself in die woorde raak te vind.\u003c\/p\u003e","brand":"Ruah - Koester Jouself","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":63239041679729,"sku":"BKDB-00-GEN","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0990\/3856\/0625\/files\/DigbundelLarge.jpg?v=1779962279","url":"https:\/\/ruah.co.za\/products\/blaaskans-kuier-digbundel","provider":"Ruah - Wees Gekoester","version":"1.0","type":"link"}