Plaaswinkel
Farmshop

Vir flinke diens :

Dit is hier waar alles gebeur.. hier word geplant, ge-oes, olie getap, gewerk, gelag, krale geryg, gepak, koffie gedrink en nog meer. Dit is hier waar groot drome verweef in keurig beplande produkte met JOU – ons klient in gedagte.

Jy is welkom om te kom kuier by ons plaaswinkel op die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad. Hou die oë oop vir die Bona Bona Game Lodge bord, draai af op die klein teerpaadjie en Ruah sit aan jou linkerkant!

Opsies om te oorweeg vir groepbesprekings in weeks-oggende:

  • Met aankoms geniet `n heerlike koppie koffie of kruie tee – gratis!
  • Distillasie demonstrasie en `n inligtingspraatjie oor ons kruie – gratis vir groepe van meer as 10.
  • Ligte middagetes/Wildsritte/Spa behandelings met Ruah produkte is beskikbaar te BONA BONA GAME LODGE (www.bonabona.co.za) skakel hulle gerus vir `n kwotasie.

 

Everything happens here; We plant, harvest, distil oil, work, laugh, string beads and more. It is here where big dreams are brought to fruition and our products are tastefully planned with YOU, our valued client, in mind.

You are welcome to visit us at the RUAH farm store. Take the N12 between Klerksdorp and Wolmaransstad. Look out for the Bona Bona Game Lodge entrance. Follow the small tar road and you’ll see the RUAH Farm store entrance on your left. 

For group bookings during weekday or Saterday mornings you can choose from the following options:

  • Enjoy a heartily brewed cup of coffee or herb tea on arrival – for free at the RAUH farm store
  • Distillation demonstration and information lecture on our herbs (free for groups of 10 or more).
  • Light lunch/Game viewing/Spa treatments with RUAH products are available at Bona Bona Game Lodge (www.bonabona.co.za). Contact them to get a quote or make your booking.
 

 

Gesels met ons

 

Rina Kasselman
Plaaswinkel & Fabriek Bestuurder
Beskikbaar van 8uur tot 5uur
Sel : 084 665 4124
Faks : 086 725 3099
Epos : fabriek@ruah.co.za

Trudi Kasselman
Produk Ontwikkeling & Bemarking
Beskikbaar van 8uur tot 12uur die oggend
Sel : 071 874 6524
Faks : 086 725 3099
Epos : info@ruah.co.za

Francien Jacobs
Persoonlike Assistent
Beskikbaar van 8uur tot 1uur
Tel : 060 528 4525
Faks : 086 725 3099
Epos : hulp@ruah.co.za

Kontak Ons
Contact Us

Stuur 'n boodskap

Nota : Velde wat gemerk is met * word vereis.



Verskaf asb die karakters in die prentjie hieronder..
Besoek ons

Klipfontein Farm, Bona Bona Game Lodge (N12 Between Klerksdorp and Wolmaransstad), 2630