Winter

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Vryfsalf 250ml (bakkie)
Lyfprodukte

Vryfsalf 250ml (bakkie)

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 209

Gewig (elk) : 0.25kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:

Hierdie wel geformuleerde salf is iets besonders! Om iemand te masseer is om sy mens-wees te vier!
Die lavender help vir ontspanning terwyl roosmaryn help vir sirkulasie - `n uitstekende kombinasie!

KENNIS:

  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas  - E/olie kan tinteling veroorsaak op baie sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese diens as ongemak ervaar word

INHOUD:

  1. ENGELS: Paraffinum Liquidum, Aqua(Water), Petrolatum, Decyl Oleate, Dicocoyl Pentaerythrityl Distearyl Citrate, Sorbitan Sesquioleate, Cera Microcristallina, Aluminum Stearates, Propylene Glycol, PEG-12, Cetearyl Alcohol, Ceteareth-20, Stearic Acid, Ceteareth-12, Lavandula Officinalis(Lavender) Oil, Rosmarinus Officinalis(Rosemary) Oil, Triethanolamine, Sodium Borate, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum

HOEKOM RUAH VRYFSALF in plaas van enige ander op die mark:

  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk.
  • Prof. E Parsons was deel van formulasie span.
  • Viskositeit is verfyn tot die laaste punt sodat jy dit met gemak kan aanwend.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling, hier stel ons integriteit hoog op prys.

 

Wys 1 tot 12 van 112 totale produkte

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29.50

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 71

Lyfbotter 250ml

Nou R 146

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 99

Hand en Nael room 300ml

Nou R 120

Hand en Nael room 100ml buisie

Nou R 50

winskopies
Kruie Vryf Gel

Nou R 130 was R 184

glansprodukte
Hand en nael 200ml (glas)

Nou R 70