Somer

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Stortwas 200ml
Lyfprodukte

Stortwas 200ml

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 115

Gewig (elk) : 0.25kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:

Vir die manne “Hou jou skoon en hou jou bek!” (‘n Gesegde uit Langenhoven se spreuke). Die
“lipopeel” balletjie gee vog en vitamiene af vir die vel sodoende kan die manne wegkom sonder
gesigroom. Die lekkerste is dat jy dit sommer oor die kraan kan hak, een ding minder om vas te hou.

KENNIS:

  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas  - E/olie kan tinteling veroorsaak op baie sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese diens as ongemak ervaar word

INHOUD:

  1. ENGELS: Aqua(Water), Sodium Lauryl Sulphate, Butylene Glycol, Synthetic Wax, Lauryl Betaine, Disodium Lauryl Suflosuccinate, Rosmarinus Officinalis(Rosemary) Oil, Acrylates C10-C30 Alkyl Acrylate Cross Polymer, Triethanolamine, Tetrasodium Glutamate Diacetate, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.

HOEKOM RUAH STORTWAS in plaas van enige ander op die mark:

  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk.
  • Prof. E Parsons was deel van formulasie span.
  • Viskositeit is verfyn tot die laaste punt sodat jy dit met gemak kan aanwend.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling, hier stel ons integriteit hoog op prys.

 

 

Wys 1 tot 12 van 113 totale produkte

Out of Stock
Skropborsel

Nou R 120 was R 160

Out of Stock
Masseerborsel (met La Ferm masseerkaart)

Nou R 170 was R 280

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29.50

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Wasolie 200ml (glas)

Nou R 109

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 70

Lyfbotter 250ml

Nou R 128

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 111

Hand en Nael room 300ml

Nou R 128