Somer

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Lyfbotter 250ml
Lyfprodukte

Lyfbotter 250ml

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 128

Gewig (elk) : 0.3kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:

Dermatologies getoetste lybotter, deur RUAH verryk met ons E/olies. Hierdie formulasie is romerig, vol geur en is 'n ware bederf. In die winter is dit 'n absolute aanwins tot jou bad of stort roetine. Gedurende die warm somer maande kan aanwending beperk word tot droë gedeeltes van jou lyf. Ons het selfs woord gekry dat hierdie formulasie ook gebruik is vir die gesig area, rondom ore en haarlyn van die nek.

KENNIS:

  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas  - E/olie kan tinteling veroorsaak op baie sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese diens as ongemak ervaar word

INHOUD:

  1. ENGELS - Body Butter:  Petrolatum, Aqua(Water), Vitis Vinifera(Grape) Seed Oil, Helianthus Annuus(Sunflower) Seed Oil, Glycerin, Sorbitan Stearate, Polysorbate-60, Isopropyl Myristate, Carbomer, Polysorbate-20, Triethanolamine, Butylene Glycol, Cetyl Alcohol, Potassium Cetyl Phosphate, Lavandula Officinalis(Lavender) Oil, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.
  2. Body Butter – Natural Rose Geranium:  Petrolatum, Aqua(Water), Vitis Vinifera(Grape) Seed Oil, Helianthus Annuus(Sunflower) Seed Oil, Glycerin, Sorbitan Stearate, Polysorbate-60, Isopropyl Myristate, Carbomer, Polysorbate-20, Triethanolamine, Butylene Glycol, Cetyl Alcohol, Potassium Cetyl Phosphate, Pelargonium Graveolens(Rose Geranium) Oil, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.
  3. Body Butter – Rosemary:  Petrolatum, Aqua(Water), Vitis Vinifera(Grape) Seed Oil, Helianthus Annuus(Sunflower) Seed Oil, Glycerin, Sorbitan Stearate, Polysorbate-60, Isopropyl Myristate, Carbomer, Polysorbate-20, Triethanolamine, Butylene Glycol, Cetyl Alcohol, Potassium Cetyl Phosphate, Rosmarinus Officinalis(Rosemary) Oil, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.

HOEKOM RUAH LYFBOTTER in plaas van enige ander op die mark:

  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk.
  • Prof. E Parsons was deel van formulasie span.
  • Viskositeit is verfyn tot die laaste punt sodat jy dit met gemak kan aanwend.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling, hier stel ons integriteit hoog op prys. 

 

Wys 1 tot 12 van 113 totale produkte

Out of Stock
Skropborsel

Nou R 120 was R 160

Out of Stock
Masseerborsel (met La Ferm masseerkaart)

Nou R 170 was R 280

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29.50

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Wasolie 200ml (glas)

Nou R 109

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 70

Lyfbotter 250ml

Nou R 128

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 111

Hand en Nael room 300ml

Nou R 128