Winter

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Wasolie 200ml (hak-stort-bottel)
Lyfprodukte

Wasolie 200ml (hak-stort-bottel)

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 130

Gewig (elk) : 0.25kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:

Dubbel doel lyfwas en badskuim. Hierdie formulasie droog nie jou vel so uit soos seep nie.

KENNIS:

  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas  - E/olie kan tinteling veroorsaak op baie sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese diens as ongemak ervaar word

INHOUD:

  1. ENGELS: Sodium Lauryl Sulphate, Aqua(Water), Cocamide DEA, Cocamidopropyl Betaine, PEG-7 Glycerol Cocoate,Ruah e/oil, DMDM Hydantoin, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.
  2. AFRIKAANS: Aqua ( Water); Natrium Lauryl Eter Sulfaat; Cocamide DEA; CocamidopropylBetaine; Alkohol Denat, PEG 7 GlycerylCocoate; DMDM Hydantoin; Gliserien; Diazolidiniel Ureum, Metielparabeen, Propielparabeen; Sitroensuur; Melksuur; RUAH E/olie 0.5% v/v en RUAH Parfuum 0.5%v/v

HOEKOM RUAH WASOLIE in plaas van enige ander op die mark:

  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk.
  • Prof. E Parsons was deel van formulasie span.
  • Viskositeit is verfyn tot die laaste punt sodat jy dit met gemak kan aanwend.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling, hier stel ons integriteit hoog op prys.

 

Wys 1 tot 12 van 112 totale produkte

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29.50

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 71

Lyfbotter 250ml

Nou R 146

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 99

Hand en Nael room 300ml

Nou R 120

Hand en Nael room 100ml buisie

Nou R 50

winskopies
Kruie Vryf Gel

Nou R 130 was R 184

glansprodukte
Hand en nael 200ml (glas)

Nou R 70