Winter

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Handseep 200ml glas
Lyfprodukte

Handseep 200ml glas

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 120

Gewig (elk) : .250kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:
 
Ons sien die handseep + hand en nael as komplimenterende produkte en is heerlik vir jou gaste
badkamer! Reinig die hande, bevat anti-bakteriese eienskappe en kan gebruik word in badkamer en kombuis. Baie gekonsentreerd, gebruik klein hoeveelheid, dit skuim heerlik.
 
 
KENNIS:
  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas - E/olie kan tinteling veroorsaak op baie sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese diens as ongemak ervaar word
 
INHOUD:
 
ENGELS:Lavender: Aqua(Water), Sodium Lauryl Sulphate, Cocamide DEA, Cocamidopropyl Betaine, Sodium Laureth Sulfate, Glycol Distearate, Laureth-10, Lavandula Officinalis(Lavender) Oil, Alcohol Denat, DMDM Hydantoin, Parfum.
 
Rose Geranium: Aqua(Water), Sodium Lauryl Sulphate, Cocamide DEA, Cocamidopropyl Betaine, Sodium Laureth Sulfate, Glycol Distearate, Laureth-10, Pelargonium Graveolens(Rose Geranium) Oil, Alcohol Denat, DMDM Hydantoin, Parfum.
 
Rosemary: Aqua(Water), Sodium Lauryl Sulphate, Cocamide DEA, Cocamidopropyl Betaine, Sodium Laureth Sulfate, Glycol Distearate, Laureth-10, Rosmarinus Officinalis(Rosemary) Oil, Alcohol Denat, DMDM Hydantoin, Parfum.
 
HOEKOM RUAH HANDSEEP in plaas van enige ander op die mark:
  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk.
  • Prof. E Parsons was deel van formulasie span.
  • Viskositeit is verfyn tot die laaste punt sodat jy dit met gemak kan aanwend.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling, hier stel ons integriteit hoog op prys.
 
 
 

 

Wys 1 tot 12 van 116 totale produkte

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 80

Lyfbotter 250ml

Nou R 146

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 99

Hand en Nael room 300ml

Nou R 120

Hand en Nael room 100ml buisie

Nou R 50

Kruie Vryf Gel

Nou R 130

glansprodukte
Hand en nael 200ml (glas)

Nou R 76