Winter

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Ruimtesproei 200ml Glas
Lyfprodukte

Ruimtesproei 200ml Glas

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 98

Gewig (elk) : kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:

Baie gekonsentreerd. ‘n Paar spuitjies kan ‘n hele vertrek verfris. Gebruik op jou linne maar hou in
gedagte wat elkeen se eienskappe is. Roosmaryn gaan iemand wakker hou en laventel gaan jou laat
slaap. Roosmaryn is wonderlik vir die langpad, spuit dit op jou voertuig se matte en geniet die
langpad!

KENNIS:

  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas  - E/olie kan tinteling veroorsaak op baie sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese diens as ongemak ervaar word


INHOUD:

  1. ENGELS- Lavender:  Aqua(Water), Alcohol Denat, Propylene Glycol, PEG-40 Hydrogenated Castor Oil, Polysorbate-20, Lavandula Officinalis(Lavender) Oil, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.
  2. Rosemary & Lemongrass:  Aqua(Water), Alcohol Denat, Propylene Glycol, Polysorbate-20, PEG-40 Hydrogenated Castor Oil, Rosmarinus Officinalis(Rosemary) Oil, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.
  3. Rose Geranium:  Aqua(Water), Alcohol Denat, Propylene Glycol, Polysorbate-20, PEG-40 Hydrogenated Castor Oil, Pelargonium Graveolens(Rose Geranium) Oil, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.

HOEKOM RUAH RUIMTESPROEI in plaas van enige ander op die mark:

  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk.
  • Prof. E Parsons was deel van formulasie span.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling, hier stel ons integriteit hoog op prys.

 

Wys 1 tot 12 van 116 totale produkte

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 80

Lyfbotter 250ml

Nou R 146

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 99

Hand en Nael room 300ml

Nou R 120

Hand en Nael room 100ml buisie

Nou R 50

Kruie Vryf Gel

Nou R 130

glansprodukte
Hand en nael 200ml (glas)

Nou R 76