Winter

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Hand en nael 200ml (glas)
Lyfprodukte

Hand en nael 200ml (glas)

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 76

Gewig (elk) : 0.400kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:
 
Verpak in verskeie groottes as ook in `n gepaste handsak grootte word dit tweede natuur om jou
hande te koester met hierdie wel geformuleerde salf. Ek vind dat kliënte dit veral in die lente en
somer oor hul hele lyf gebruik dit absorbeer vinnig en bevog die vel voldoende.
 
KENNIS:
  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas - E/olie kan tinteling veroorsaak op baie sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese diens as ongemak ervaar word
INHOUD:
 
ENGELS: (Lavandula):  Aqua(Water), Glycerin, Isopropyl Myristate, Petrolatum, Glyceryl Stearate, PEG-100 Stearate, Cetyl Alcohol, Dimethicone, Carbomer, Lavandula Officinalis(Lavender) Oil, Triethanolamine, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.
 
Rose geranium:  Aqua(Water), Glycerin, Isopropyl Myristate, Petrolatum, Glyceryl Stearate, PEG-100 Stearate, Cetyl Alcohol, Dimethicone, Carbomer, Pelargonium Graveolens(Rose Geranium) Oil, Triethanolamine, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.
 
Rosemary:  Aqua(Water), Glycerin, Isopropyl Myristate, Petrolatum, Glyceryl Stearate, PEG-100 Stearate, Cetyl Alcohol, Dimethicone, Carbomer, Rosmarinus Officinalis(Rosemary) Oil, Triethanolamine, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin, Parfum.
 
HOEKOM RUAH HAND EN NAEL in plaas van enige ander op die mark:
 
  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk.
  • Prof. E Parsons was deel van formulasie span.
  • Viskositeit is verfyn tot die laaste punt sodat jy dit met gemak kan aanwend.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling, hier stel ons integriteit hoog op prys.
 
 

 

Wys 1 tot 12 van 116 totale produkte

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 80

Lyfbotter 250ml

Nou R 146

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 99

Hand en Nael room 300ml

Nou R 120

Hand en Nael room 100ml buisie

Nou R 50

Kruie Vryf Gel

Nou R 130

glansprodukte
Hand en nael 200ml (glas)

Nou R 76