Winter

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Kruie Vryf Gel
Lyfprodukte

Kruie Vryf Gel

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 130

Gewig (elk) : .300kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:

Verligting van verstuitings en spierpyne. Hierdie "koue kuur" vir seer spiere absorbeer doeltreffend en vinnig vir beter resultate. Produk wend maklik aan om te masseer op geaffekteerde areas soos hande, voete, knie en seer spiere. Roosmaryn help met inflammasie en bevorder bloed sirkulasie na bepaalde area. Horse Chestnut help met die behandeling van spatare en bevorder bloed sirkulasie, verlig pyn, swelling en vel wat jeuk.

KENNIS:

  • Slegs vir uitwendige gebruik.
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies.
  • Raadpleeg naaste mediese diens sou ongemak ervaar word.

INHOUD:

Aqua(Water), Propylene Glycol, Alcohol Denat, Menthol, Carbomer, Triethanolamine, Aesculus Hippocastanum (Horse Chestnut) Extract, Disodium EDTA, Benzophenone-3, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerine, CI 42090, Rosemary Essential oil.

HOEKOM RUAH KRUIE VRYFGEL in plaas van enige ander op die mark:

  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hiedie spesiale produk.
  • Prof. E Prsons was deel van die formulasie span.
  • Viskositeit is verfyn tot die laaste punt sodat jy dit met gemak kan aanwend.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling. Hier stel ons integriteit hoog op prys.

 

 

Wys 1 tot 12 van 116 totale produkte

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 80

Lyfbotter 250ml

Nou R 146

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 99

Hand en Nael room 300ml

Nou R 120

Hand en Nael room 100ml buisie

Nou R 50

Kruie Vryf Gel

Nou R 130

glansprodukte
Hand en nael 200ml (glas)

Nou R 76