Winter

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Masseerolie
Lyfprodukte

Masseerolie

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 107

Gewig (elk) : .220kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:

Masseer hierdie olie oor jou hele lyf nadat jy ‘n warm bad geneem het in die aand. Bederf ‘n geliefde met sagte streling wanneer ‘n moeë siel gekoester moet word of gebruik hierdie olie vir spesifieke sport- of beserings masseerings. Selfs babatjies en kleuterlyfies kan met vrymoedigheid gevryf word.

Hoop jy geniet hierdie heilsaamheid saam met ons.

KENNIS:

  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas -  E/olie kan tinteling veroorsaak op sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese sentrum as ongemak ervaar word.

INHOUD:

  1. ENGELS: Grapeseed oil and RUAH essential oil 0.10% v/v
  2. AFRIKAANS: Druiwepitolie en RUAH essensiële olie 0.10% v/v 

HOEKOM RUAH MASSEEROLIE in plaas van ander op die mark:

  • Ons het regtig ver gesoek vir 'n verskaffer wat organiese Druiwepitolie verbou.
  • RUAH masseerolie bevat RUAH essensiële olie.
  • Ons stel kwaliteit hoog op prys eerder as kwantiteit. 

 

Wys 1 tot 12 van 112 totale produkte

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29.50

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 71

Lyfbotter 250ml

Nou R 146

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 99

Hand en Nael room 300ml

Nou R 120

Hand en Nael room 100ml buisie

Nou R 50

winskopies
Kruie Vryf Gel

Nou R 130 was R 184

glansprodukte
Hand en nael 200ml (glas)

Nou R 70