Somer

Verrassings

Winskoop

Hoekie

Vars

op die Rak

Sonblok 30SBF 100ml
Lyfprodukte

Sonblok 30SBF 100ml

Watter kleur of geur soek jy? :

Hoeveelheid? :

R 111

Gewig (elk) : 0.1kg

Deel hierdie produk met jou vriende :

WERKING:

Dermatologies getoetste sonskerm, deur RUAH verryk met roosmaryn essensiële olie.  Hierdie formule verbeter bloed-,suurstof- asook watersirkulasie, en is verfermend.

KENNIS:

  • Slegs vir uitwendige gebruik
  • Kan op die gesigarea aangewend word.
  • Hou buite bereik van vlinder kindertjies
  • Vermy sensitiewe areas  - E/olie kan tinteling veroorsaak op baie sensitiewe velle
  • Raadpleeg naaste mediese diens as ongemak ervaar word

INHOUD:

  1. ENGELS:  Aqua(Water), Octyl Methoxycinnamate, Cetyl Alcohol, Buthyl Methoxydibenzoylmethane, Benzophenone-3, Caprylic/Capric Triglyceride, 4-Methylbenzylidene Camphor, PEG-7 Glycerol Cocoate, Potassium Cetyl Phosphate, C12-15 Alkyl Benzoate, Methylene Bis-Benzotriazolyl Tetramethylbutylphenol, Decyl Glucoside, Butylene Glycol, Xanthan Gum, Sorbitan Stearate, Polysorbate-60, Dimethicone, Rosmarinus Officinalis(Rosemary) Oil, Potassium Hydroxide, Acrylates C10-C30 Alkyl Acrylate Cross Polymer, Tetrasodium Glutamate Diacetate, Phenoxyethanol, Ethylhexylglycerin.

HOEKOM RUAH SONBLOK in plaas van enige ander op die mark:

  • Ons het regtig ver gesoek vir die regte formule vir hierdie spesiale produk.
  • Prof. E Parsons was deel van formulasie span.
  • Kyk gerus na ons inhoud - spesifiek na ons parfuum afdeling, hier stel ons integriteit hoog op prys.

 

Wys 1 tot 12 van 113 totale produkte

Out of Stock
Skropborsel

Nou R 120 was R 160

Out of Stock
Masseerborsel (met La Ferm masseerkaart)

Nou R 170 was R 280

Hessian geskenkie badsout 50g

Nou R 26

Hessian geskenkie handseep en Hand en nael 30ml

Nou R 31

Hessian geskenkie Hand en nael 100ml & koekieseep 30g

Nou R 50

Hessian geskenkie Koekieseep 60g

Nou R 29.50

nuut
Epsom Badtee

Nou R 58.00

glansprodukte
Wasolie 200ml (glas)

Nou R 109

glansprodukte
Lyfbotter 100ml (glas)

Nou R 70

Lyfbotter 250ml

Nou R 128

Sonblok 30SBF 100ml

Nou R 111

Hand en Nael room 300ml

Nou R 128